Eski bir web tarayıcısı kullanıyorsunuz. Bu veya diğer siteleri görüntülemekte sorunlar yaşayabilirsiniz.. Tarayıcınızı güncellemeli veya alternatif bir tarayıcı kullanmalısınız.
I ended up reinstalling windows as there was a registry error thanks to another hack i tried for pubg pc version. Working perfectly now, thank you guys
Gatiep sit op die sypaadjie, en Meraai loop verby in die straat. So jumpel soos wat Gatiep is, sê hy: “Djirre Meraai, kom sit hie op my gesig man!”
Meraai kyk hom, en tjirp terug: ‘Hoekom dan? Is djou neus dan langer as djou voël?”
Waarop Gatiep antwoord: “Nei, dis net djou poes ryk bieter as...
Die blond word afgetrek by ‘n roadblock en die spietkop tune haar om te blaas. Sy maak so. Die spietkop laat los met ‘n fluit en tune haar: “Jislaaik, al klaar ‘n lekker paar stywes in vanaan nê?”. Haak die blond af: “Haai oom! Wys die meter dit ook?”
ek sien op sy profile het iemand so 'n ruk terug gerapporteer vir spam. stupid fokker is seker een van daai wat sims4 cheats gebruik op sy pa se laptop
Koos kom by die bar uitgestap en is heel wankelrig van te veel fles vat en hy speck ‘n non aangestap kom. Hy hardloop op haar af en gee haar een oorverdoende poesklap. Toe sy op die grond lê en ruk tune hy: “Ja, toe glad nie so fokken sterk vanaand nie, nê Batman?”
1586633234
ek sien nou eers...
‘n Boer van Senekal het ‘n voëlverskrikker gemaak wat soos sy skoonma lyk. Hy sê die voëls is nou so bang, hulle het die oes van verlede jaar teruggebring!
1586632447
we are telling jokes
1586632545
if that's okay with the guy i'm telling jokes to?
neeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeee
1586632240
Die een Kaapse blondine vra vir die ander: “Wat is nader, die son of Johannesburg?”
“Jy’s lekker simpel.” Antwoord die ander een. “Kan mens Johannesburg hiervandaan sien?”
Buurman: ‘”Koos, kom gou! Jou hond het so pas ’n man gebyt terwyl hy op sy fiets ry!”
Koos: “Wat makeer die verbrandste hond? Ek het hom spesifiek verbied om vandag met sy fiets te ry!”
o fok haha
1586631650
Twee koeie staan en wei. Die een draai na die ander en sê: “Jy weet, alhoewel pi gewoonlik afgrond word tot vyf desimale, gaan dit eintlik vir ewig aan.”
Sy maat kyk hom so en antwoord: “Mooo