Arama Sonuçları

  1. R

    black screen on pubg after opening hack

    I ended up reinstalling windows as there was a registry error thanks to another hack i tried for pubg pc version. Working perfectly now, thank you guys
  2. R

    black screen on pubg after opening hack

    yip im also reinstalling gameloop and pubg now as well
  3. R

    black screen on pubg after opening hack

    it was working fine this morning. now all of the sudden:thonkie:
  4. R

    black screen on pubg after opening hack

    hi guys, as soon as i open mh ui for pubg mobile, my game screen goes black. what can be the issue?
  5. R

    alle grappe op 'n stokkie

    Hoekom dra hekse nooit panties nie? Sodat hulle 'n beter grip oppie besem het.
  6. R

    alle grappe op 'n stokkie

    Gatiep sit op die sypaadjie, en Meraai loop verby in die straat. So jumpel soos wat Gatiep is, sê hy: “Djirre Meraai, kom sit hie op my gesig man!” Meraai kyk hom, en tjirp terug: ‘Hoekom dan? Is djou neus dan langer as djou voël?” Waarop Gatiep antwoord: “Nei, dis net djou poes ryk bieter as...
  7. R

    alle grappe op 'n stokkie

    Hoekom dra Noddy ‘n klokkie op sy hoed? Want hy’s ‘n poes.
  8. R

    alle grappe op 'n stokkie

    Die blond word afgetrek by ‘n roadblock en die spietkop tune haar om te blaas. Sy maak so. Die spietkop laat los met ‘n fluit en tune haar: “Jislaaik, al klaar ‘n lekker paar stywes in vanaan nê?”. Haak die blond af: “Haai oom! Wys die meter dit ook?”
  9. R

    alle grappe op 'n stokkie

    o jirre ek kan nie meer nie 1586633896 Wat noem jy dit wanneer iemand die toiletseat mis kak? ‘n Drukfout.
  10. R

    alle grappe op 'n stokkie

    hy sal eventually vrek van death by chicken wing
  11. R

    alle grappe op 'n stokkie

    ek sien op sy profile het iemand so 'n ruk terug gerapporteer vir spam. stupid fokker is seker een van daai wat sims4 cheats gebruik op sy pa se laptop
  12. R

    alle grappe op 'n stokkie

    Koos kom by die bar uitgestap en is heel wankelrig van te veel fles vat en hy speck ‘n non aangestap kom. Hy hardloop op haar af en gee haar een oorverdoende poesklap. Toe sy op die grond lê en ruk tune hy: “Ja, toe glad nie so fokken sterk vanaand nie, nê Batman?” 1586633234 ek sien nou eers...
  13. R

    alle grappe op 'n stokkie

    o my fok. na jou fokken corona scare toets, bly ek sommer by die huis
  14. R

    alle grappe op 'n stokkie

    jaloerse fokker
  15. R

    alle grappe op 'n stokkie

    ‘n Boer van Senekal het ‘n voëlverskrikker gemaak wat soos sy skoonma lyk. Hy sê die voëls is nou so bang, hulle het die oes van verlede jaar teruggebring! 1586632447 we are telling jokes 1586632545 if that's okay with the guy i'm telling jokes to?
  16. R

    alle grappe op 'n stokkie

    neeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeee 1586632240 Die een Kaapse blondine vra vir die ander: “Wat is nader, die son of Johannesburg?” “Jy’s lekker simpel.” Antwoord die ander een. “Kan mens Johannesburg hiervandaan sien?”
  17. R

    alle grappe op 'n stokkie

    bliksem gaan hy gebliksem word 1586632095 Wat kry jy as jy ‘n windhond met ’n muishond kruis? ’n Dier wat met ’n stink spoed hardloop.
  18. R

    alle grappe op 'n stokkie

    Buurman: ‘”Koos, kom gou! Jou hond het so pas ’n man gebyt terwyl hy op sy fiets ry!” Koos: “Wat makeer die verbrandste hond? Ek het hom spesifiek verbied om vandag met sy fiets te ry!”
  19. R

    alle grappe op 'n stokkie

    Wat het die mense gesê van die hond wat verslaaf was aan knoffel? “Sy blaf is baie erger as sy byt.”
  20. R

    alle grappe op 'n stokkie

    o fok haha 1586631650 Twee koeie staan en wei. Die een draai na die ander en sê: “Jy weet, alhoewel pi gewoonlik afgrond word tot vyf desimale, gaan dit eintlik vir ewig aan.” Sy maat kyk hom so en antwoord: “Mooo
Üst