Arama Sonuçları

  1. R

    pubg mobile esp not working (Gameloop 7.1)

    i understand. but how to get back to 4.4? i've tried downloading an older version but it keeps auto updating/. 1617466701 nevermind, i searched through the forum and found a link https://drive.google.com/file/d/1rjPC-F2SJOSTnMx9F2eevmA6MkeE9Uzc/view
  2. R

    pubg mobile esp not working (Gameloop 7.1)

    do you suggest we download v4.4 and try again? i've got the same issue. but where would i be able to download 4.4 tho?
  3. R

    Which is best for COD Warzone, PC or PS4?

    Makes sense..... but even if you don't have a link equivalent to 100Mbs or bigger, that shouldn't be an issue... That also won't effect ping due to it still being inside the required parameters... I for example have a 10 Mb line and PS4, only thing I can see being an issue is the ping, but...
  4. R

    alle grappe op 'n stokkie

    “Wat gee jy jou ma en pa vir Kersfees Jannie?” “’n Lys van alles wat ek wil hê juffrou.”
  5. R

    alle grappe op 'n stokkie

    Daar is nou glo gynies vir mans ook. Hulle word hynies genoem en gee jou ‘n poepsmeer.
  6. R

    alle grappe op 'n stokkie

    Wat is die toppunt van bloedskande? As jy dink jou suster naai lekkerder as jou ma, en jou pa stem saam.
  7. R

    alle grappe op 'n stokkie

    Hahahaha... dis soooo fatap!!!!!
  8. R

    alle grappe op 'n stokkie

    Ja want sy ma het dit nie vir hom fyn gekou nie.
  9. R

    alle grappe op 'n stokkie

    Jip ongelukkig skip Vigs sulke mense... fok weet hoekom..
  10. R

    Which is best for COD Warzone, PC or PS4?

    I tried it on PS4 but crossplay was a major problem because of PC players hacking... i'm still considering to move over to PC with Warzone.
  11. R

    alle grappe op 'n stokkie

    Hy Moun net omrede hy nie afrikaans kan lees nie.. en ook nie genoeg data het om als te translate nie
  12. R

    alle grappe op 'n stokkie

    Die man en vrou baklei die aand. Vrou bel haar Ma en sê: 'Ma, hy't al weer met my baklei... ek gaan by julle kom bly!' Ma sê: 'Nee, hy moet betaal vir sy foute... ek kom trek by julle in!'
  13. R

    alle grappe op 'n stokkie

    Raai in wie het ek vandag by die Spar vasgeloop? In flippen almal! Ek't my bril by die huis vergeet!
  14. R

    alle grappe op 'n stokkie

    Im enjoying this. :D love new jokes
  15. R

    alle grappe op 'n stokkie

    "...Ek ry nooit met my payslip in my kar rond nie. Netnou kom ek in 'n kar ongeluk dan dink hulle dit was selfmoord.."
  16. R

    alle grappe op 'n stokkie

    Die een is seker die beste een wat ek in 'n lang tyd gesien het.. haahah Ouma is te vet om 'n set pil self in te sit en vra vir Jannie om dit te doen. Sy buk vorentoe; Jannie sê toe: "moet ek hom in die bruin gaaikie druk of vir die kalkoen voer....?"
  17. R

    alle grappe op 'n stokkie

    Boer vang Sipho steel daar op die plaas. Hy vat hom langs die skuur en gee vir hom 'n dice. Boer: "As jy 1 - 5 gooi dan bliksem ek jou goed, verstaan jy?" Sipho: "Eish, en asse ek goi hom die six baas?" Boer: Dan kan jy weer gooi!
  18. R

    alle grappe op 'n stokkie

    Mavis doen aansoek vir werk. By die onderhoud vra die eienaar: "Mavis, het jy tik geneem op skool ?" Mavis: "Nei maneer, dai djare was da net dooswyn en dagga."
  19. R

    alle grappe op 'n stokkie

    Ek's eintlik impressed met wat Lance Armstrong gedoen het!!!!Toe ek op drugs was kon ek nie eers my flippen fiets kry nie.
Üst