Onaylı Üye
Raai in wie het ek vandag by die Spar vasgeloop? In flippen almal! Ek't my bril by die huis vergeet!
o my fok. na jou fokken corona scare toets, bly ek sommer by die huisRaai in wie het ek vandag by die Spar vasgeloop? In flippen almal! Ek't my bril by die huis vergeet!
Koos kom by die bar uitgestap en is heel wankelrig van te veel fles vat en hy speck ‘n non aangestap kom. Hy hardloop op haar af en gee haar een oorverdoende poesklap. Toe sy op die grond lê en ruk tune hy: “Ja, toe glad nie so fokken sterk vanaand nie, nê Batman?”Die man en vrou baklei die aand. Vrou bel haar Ma en sê: 'Ma, hy't al weer met my baklei... ek gaan by julle kom bly!'
Ma sê: 'Nee, hy moet betaal vir sy foute... ek kom trek by julle in!'
Koos kom by die bar uitgestap en is heel wankelrig van te veel fles vat en hy speck ‘n non aangestap kom. Hy hardloop op haar af en gee haar een oorverdoende poesklap. Toe sy op die grond lê en ruk tune hy: “Ja, toe glad nie so fokken sterk vanaand nie, nê Batman?”
Post automatically merged:
ek sien nou eers daai klein kont is 19
ek sien op sy profile het iemand so 'n ruk terug gerapporteer vir spam. stupid fokker is seker een van daai wat sims4 cheats gebruik op sy pa se laptopHy Moun net omrede hy nie afrikaans kan lees nie.. en ook nie genoeg data het om als te translate nie
ek sien op sy profile het iemand so 'n ruk terug gerapporteer vir spam. stupid fokker is seker een van daai wat sims4 cheats gebruik op sy pa se laptop
hy sal eventually vrek van death by chicken wing
Hahahaha... dis soooo fatap!!!!!o jirre ek kan nie meer nie
Post automatically merged:
Wat noem jy dit wanneer iemand die toiletseat mis kak?
‘n Drukfout.
Die blond word afgetrek by ‘n roadblock en die spietkop tune haar om te blaas. Sy maak so. Die spietkop laat los met ‘n fluit en tune haar: “Jislaaik, al klaar ‘n lekker paar stywes in vanaan nê?”. Haak die blond af: “Haai oom! Wys die meter dit ook?”Hahahaha... dis soooo fatap!!!!!
Die blond word afgetrek by ‘n roadblock en die spietkop tune haar om te blaas. Sy maak so. Die spietkop laat los met ‘n fluit en tune haar: “Jislaaik, al klaar ‘n lekker paar stywes in vanaan nê?”. Haak die blond af: “Haai oom! Wys die meter dit ook?”
Hoekom dra Noddy ‘n klokkie op sy hoed?Wat is die toppunt van bloedskande?
As jy dink jou suster naai lekkerder as jou ma, en jou pa stem saam.
Gatiep sit op die sypaadjie, en Meraai loop verby in die straat. So jumpel soos wat Gatiep is, sê hy: “Djirre Meraai, kom sit hie op my gesig man!”Daar is nou glo gynies vir mans ook. Hulle word hynies genoem en gee jou ‘n poepsmeer.