fok maaaanvertel my jou kak grap
fok maaaan
Post automatically merged:
wats die verskil tussen n kat en n hond?
die een kak orals
Post automatically merged:
ek weet dis flou haha
“Wat gee jy jou ma en pa vir Kersfees Jannie?”
“’n Lys van alles wat ek wil hê juffrou.”
Post automatically merged:
Hoekom is ’n olifant groot, grys en verrimpeld?
Want as hy klein, wit en rond was, sou hy ’n Disprin wees
o fok hahaHahahah..
Dogtertjie: "Pappa waar kom babas vandaan? Pappa: "Pappa plant 'n saaitjie in mamma se maag.Dogtertjie: "Moet mamma die saadjie sluk? Pappa: "Net as sy nuwe skoene soek!"
o fok haha
Post automatically merged:
Twee koeie staan en wei. Die een draai na die ander en sê: “Jy weet, alhoewel pi gewoonlik afgrond word tot vyf desimale, gaan dit eintlik vir ewig aan.”
Sy maat kyk hom so en antwoord: “Mooo
Wat het die mense gesê van die hond wat verslaaf was aan knoffel?Ek's eintlik impressed met wat Lance Armstrong gedoen het!!!!Toe ek op drugs was kon ek nie eers my flippen fiets kry nie.
Wat het die mense gesê van die hond wat verslaaf was aan knoffel?
“Sy blaf is baie erger as sy byt.”
Buurman: ‘”Koos, kom gou! Jou hond het so pas ’n man gebyt terwyl hy op sy fiets ry!”Mavis doen aansoek vir werk.
By die onderhoud vra die eienaar: "Mavis, het jy tik geneem op skool ?"
Mavis: "Nei maneer, dai djare was da net dooswyn en dagga."
Buurman: ‘”Koos, kom gou! Jou hond het so pas ’n man gebyt terwyl hy op sy fiets ry!”
Koos: “Wat makeer die verbrandste hond? Ek het hom spesifiek verbied om vandag met sy fiets te ry!”
bliksem gaan hy gebliksem wordBoer vang Sipho steel daar op die plaas. Hy vat hom langs die skuur en gee vir hom 'n dice. Boer: "As jy 1 - 5 gooi dan bliksem ek jou goed, verstaan jy?" Sipho: "Eish, en asse ek goi hom die six baas?" Boer: Dan kan jy weer gooi!
bliksem gaan hy gebliksem word
Post automatically merged:
Wat kry jy as jy ‘n windhond met ’n muishond kruis?
’n Dier wat met ’n stink spoed hardloop.
neeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeDie een is seker die beste een wat ek in 'n lang tyd gesien het.. haahah
Ouma is te vet om 'n set pil self in te sit en vra vir Jannie om dit te doen. Sy buk vorentoe; Jannie sê toe: "moet ek hom in die bruin gaaikie druk of vir die kalkoen voer....?"
neeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeee
Post automatically merged:
Die een Kaapse blondine vra vir die ander: “Wat is nader, die son of Johannesburg?”
“Jy’s lekker simpel.” Antwoord die ander een. “Kan mens Johannesburg hiervandaan sien?”
we are telling jokesWhat's the fuss with flood?
if that's okay with the guy i'm telling jokes to?What's the fuss with flood?
‘n Boer van Senekal het ‘n voëlverskrikker gemaak wat soos sy skoonma lyk. Hy sê die voëls is nou so bang, hulle het die oes van verlede jaar teruggebring!
Post automatically merged:
we are telling jokes
Post automatically merged:
if that's okay with the guy i'm telling jokes to?
jaloerse fokkerIm enjoying this.love new jokes