alle grappe op 'n stokkie

Durum
Üzgünüz bu konu cevaplar için kapatılmıştır...
Onaylı Üye
Katılım
2 Şub 2020
Mesajlar
117
Çözümler
1
Tepki puanı
47
Yaş
32
6 HİZMET YILI
'n Blond noem haar twee honde Seiko en

Rolex.

'n Man vra haar: "Dis darem

snaakse name vir honde?"

Die Blond antwoord: "Hallo-o-o-o-o!!! Dis

watch dogs!!!
 
Onaylı Üye
Katılım
2 Şub 2020
Mesajlar
117
Çözümler
1
Tepki puanı
47
Yaş
32
6 HİZMET YILI
fok maaaan
Post automatically merged:

wats die verskil tussen n kat en n hond?

die een kak orals
Post automatically merged:

ek weet dis flou haha

Hahahaha....

Koffie maak ‘n mens definitief aggresief!!! Ek het gisteraand 12 dubbel brannewyne gedrink en my vrou net twee koffie's. Jy moes sien hoe bedonnerd was sy !!!!.
 
Onaylı Üye
Katılım
15 Şub 2020
Mesajlar
81
Tepki puanı
33
Ödüller
3
Yaş
37
6 HİZMET YILI
“Wat gee jy jou ma en pa vir Kersfees Jannie?”
“’n Lys van alles wat ek wil hê juffrou.”
Post automatically merged:

Hoekom is ’n olifant groot, grys en verrimpeld?
Want as hy klein, wit en rond was, sou hy ’n Disprin wees
 
Hahahah..

Dogtertjie: "Pappa waar kom babas vandaan? Pappa: "Pappa plant 'n saaitjie in mamma se maag.Dogtertjie: "Moet mamma die saadjie sluk? Pappa: "Net as sy nuwe skoene soek!"
 
o fok haha
Post automatically merged:

Twee koeie staan en wei. Die een draai na die ander en sê: “Jy weet, alhoewel pi gewoonlik afgrond word tot vyf desimale, gaan dit eintlik vir ewig aan.”
Sy maat kyk hom so en antwoord: “Mooo
 
Ek's eintlik impressed met wat Lance Armstrong gedoen het!!!!Toe ek op drugs was kon ek nie eers my flippen fiets kry nie.
 
Onaylı Üye
Katılım
15 Şub 2020
Mesajlar
81
Tepki puanı
33
Ödüller
3
Yaş
37
6 HİZMET YILI
Mavis doen aansoek vir werk.
By die onderhoud vra die eienaar: "Mavis, het jy tik geneem op skool ?"
Mavis: "Nei maneer, dai djare was da net dooswyn en dagga."
Buurman: ‘”Koos, kom gou! Jou hond het so pas ’n man gebyt terwyl hy op sy fiets ry!”
Koos: “Wat makeer die verbrandste hond? Ek het hom spesifiek verbied om vandag met sy fiets te ry!”
 
Onaylı Üye
Katılım
2 Şub 2020
Mesajlar
117
Çözümler
1
Tepki puanı
47
Yaş
32
6 HİZMET YILI
Buurman: ‘”Koos, kom gou! Jou hond het so pas ’n man gebyt terwyl hy op sy fiets ry!”
Koos: “Wat makeer die verbrandste hond? Ek het hom spesifiek verbied om vandag met sy fiets te ry!”

Boer vang Sipho steel daar op die plaas. Hy vat hom langs die skuur en gee vir hom 'n dice. Boer: "As jy 1 - 5 gooi dan bliksem ek jou goed, verstaan jy?" Sipho: "Eish, en asse ek goi hom die six baas?" Boer: Dan kan jy weer gooi!
 
Onaylı Üye
Katılım
15 Şub 2020
Mesajlar
81
Tepki puanı
33
Ödüller
3
Yaş
37
6 HİZMET YILI
Boer vang Sipho steel daar op die plaas. Hy vat hom langs die skuur en gee vir hom 'n dice. Boer: "As jy 1 - 5 gooi dan bliksem ek jou goed, verstaan jy?" Sipho: "Eish, en asse ek goi hom die six baas?" Boer: Dan kan jy weer gooi!
bliksem gaan hy gebliksem word
Post automatically merged:

Wat kry jy as jy ‘n windhond met ’n muishond kruis?
’n Dier wat met ’n stink spoed hardloop.
 
Onaylı Üye
Katılım
2 Şub 2020
Mesajlar
117
Çözümler
1
Tepki puanı
47
Yaş
32
6 HİZMET YILI
bliksem gaan hy gebliksem word
Post automatically merged:

Wat kry jy as jy ‘n windhond met ’n muishond kruis?
’n Dier wat met ’n stink spoed hardloop.

Die een is seker die beste een wat ek in 'n lang tyd gesien het.. haahah

Ouma is te vet om 'n set pil self in te sit en vra vir Jannie om dit te doen. Sy buk vorentoe; Jannie sê toe: "moet ek hom in die bruin gaaikie druk of vir die kalkoen voer....?"
 
Onaylı Üye
Katılım
15 Şub 2020
Mesajlar
81
Tepki puanı
33
Ödüller
3
Yaş
37
6 HİZMET YILI
Die een is seker die beste een wat ek in 'n lang tyd gesien het.. haahah

Ouma is te vet om 'n set pil self in te sit en vra vir Jannie om dit te doen. Sy buk vorentoe; Jannie sê toe: "moet ek hom in die bruin gaaikie druk of vir die kalkoen voer....?"
neeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeee
Post automatically merged:

Die een Kaapse blondine vra vir die ander: “Wat is nader, die son of Johannesburg?”
“Jy’s lekker simpel.” Antwoord die ander een. “Kan mens Johannesburg hiervandaan sien?”
 
Onaylı Üye
Katılım
2 Şub 2020
Mesajlar
117
Çözümler
1
Tepki puanı
47
Yaş
32
6 HİZMET YILI
neeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeee
Post automatically merged:

Die een Kaapse blondine vra vir die ander: “Wat is nader, die son of Johannesburg?”
“Jy’s lekker simpel.” Antwoord die ander een. “Kan mens Johannesburg hiervandaan sien?”

"...Ek ry nooit met my payslip in my kar rond nie. Netnou kom ek in 'n kar ongeluk dan dink hulle dit was selfmoord.."
 
Onaylı Üye
Katılım
15 Şub 2020
Mesajlar
81
Tepki puanı
33
Ödüller
3
Yaş
37
6 HİZMET YILI
Onaylı Üye
Katılım
2 Şub 2020
Mesajlar
117
Çözümler
1
Tepki puanı
47
Yaş
32
6 HİZMET YILI
‘n Boer van Senekal het ‘n voëlverskrikker gemaak wat soos sy skoonma lyk. Hy sê die voëls is nou so bang, hulle het die oes van verlede jaar teruggebring!
Post automatically merged:

we are telling jokes
Post automatically merged:

if that's okay with the guy i'm telling jokes to?

Im enjoying this. :D love new jokes
 
Durum
Üzgünüz bu konu cevaplar için kapatılmıştır...
Üst